'N Brief aan Ramaphosa in reaksie op sy toespraak tydens die sogenaamde "Freedom Day".
So ook beplan ons om die hof the nader met 'n aansoek om te bevind dat Julius Malema skuldig is aan minagting van die hof vanweë sy voortgesette sing van " Kill the Boer, Kill the Farmer: In 2012 het AFriForum, TLU, Die ANC en Julius Malems 'n ooreenkoms bereik Nadat die hooggeregshof in 2011 bevind het dat Kill The Boer, Kill the Farmer inderdaad haat spraak is. Die partye het erken dat sekere liedjies ( Kill the Boer, Kill the Farmer) hoewel gebore uit die "struggle", nie meer van pas is nie en dat dit regte van minderheidsgroepe en spesifiek die Boervolk aantas en derhalwe is daar ooreengekom dat Malema en die ANC hulle volgelinge sal opdrag gee " to act with restraint to avoid the experience of such hurt". Dit is ons posisie onder meer dat die sing van " Kill the Boer, Kill the Farmer" op menseregte dag teenstrydig is met die terme van die ooreenkoms.
Bittereinders groete
Francois van der Merwe