22.04.202505:44
Oor die naweek het een van ons Russiese vriende by die Church of Saint Alexander Nevsky, geopen in Afrikaans.
Ek hoop almal het n geseënde Paasfees gehad.

10.04.202517:02
Since the invitation by Donald Trump to white South African Afrikaners to resettle in the USA, tensions have escalated within South Africa. The move, which granted Afrikaners refugee status, has sparked anger among many black South Africans and has been seen by some as a direct affront to the ideals the post-apartheid nation. Has the rainbow nation i.e. the ideals of the multicultural & multi-racial democrasy faded in South Africa. Francois van der Merwe, a young Afrikaner and leader of Die Bittereinders shares his views on the current racial climate, arguing that white Afrikaners have a right to autonomy and should no longer be held accountable for the 'sins of apartheid'. This conversation raises a crucial question: Is the multi-racial ideal championed by Nelson Mandela a success or a failure?
- Johan Allers
https://youtu.be/1ueemlKqks8?si=QlYNDGhR84Hh5_IJ

07.04.202507:41
03.04.202505:55
https://www.visegrad24.com/articles/afrikaner-have-you-forgotten
Dankie aan Visegrad24 vir die fantastiese artikel wat hulle oor ons geskryf het.
Die Wêreld se oë is op Suid-Afrika, die roepkrete van ons Volk word uiteindelik gehoor.
Sluit aan by die Bittereinders by www.bittereinders.co.za
Kontak ons by 071 753 7683
Of sms u naam na 44609 en ons skakel u terug.

Пераслаў з:
South Africa Reports

10.03.202512:16
🇿🇦🇺🇸 Government struggles to get a foot in Washington's door
The government's planned mission to the US has stalled because South Africa is struggling to get a foot in the door in Washington. There is reportedly no prospect that US Secretary of State Marco Rubio will meet with a SA delegation.
https://www.news24.com/citypress/politics/government-struggles-to-get-a-foot-in-washingtons-door-20250308

12.02.202506:33
Ons kort jou steun in ons stryd teen die Onteieningswet.
As jy op hoogte wil bly SMS jou naam en van na 44609, of besoek ons webtuiste om jou inligting in te vul:
https://www.dievaderlandstigting.co.za/af/donate-1

20.04.202507:07
10.04.202505:50
'N Paar foto's van gisteraand se boks.
Ons boks elke Woensdag aand in Pretoria om 18:00.
Ons kyk om Dinsdae aande ook te begin.
Ons bied die boks gratis aan as deel van ons liefdadigheid en gemeenskap bou, ons is wel tog ernstig en ons afrigter is 'n voormalige professionele bokser.
Gister aand was nou jongelinge gewees maar ons beoog ook om met ons jong manne en seuns te registreer as ʼn klub en deel te neem aan kompetisies.
Indien u die inisiatief wil ondersteun sal ons dit baie waardeer.
Kontak ons gerus vir meer informasie by 071 753 7683.
www.Bittereinders.co.za
of stuur 'n SMS na 44609 en ons kontak jou.

PERSVERKLARING ONTEIENINGSWET
Die Vaderland Stigting se Direksie het besluit om die Onteieningswet in die howe te bestry. Ons sal in die volgende paar weke ons hofstukke indien.
Volg ons op Telegram by: https://t.me/Vaderlandstigting
Besoek ons webtuiste by: https://www.dievaderlandstigting.co.za/af
Indien u die aksie wil ondersteun of vir meer inligting, kontak ons gerus by: info@dievaderlandstigting.co.za
Indien u opdaterings en informasie oor die verloop van die die saak wil kry, stuur asb ‘n whatsapp na 0767195257 en u sal op die opdaterings groep geplaas word.
*PERSVERKLARING ONTEIENINGSWET
Die Vaderlandstigting is van voorneme om sekere bepalings van die nuwe Onteieningswet ongrondwetlik te laat verklaar. Daar is baie bepalings in die Wet wat nie omstrede is nie, en in ‘n sekere mate verbetering op die 1975 Wet daarstel.
Die beginsel egter, dat enige vorm van eiendom onteien kan word sonder vergoeding teen markwaarde, is ‘n beginsel wat indruis teen alle beginsels van ‘n regstaat met ‘n grondwet, asook internasionale reg.
Om daardie rede is ons van mening dat die bepalings wat verband hou met moontlike betaling vir ‘n eiendom wat onteien gaan word, teen ‘n laer bedrag as markwaarde, ongrondwetlik is, en dat dit verder ook direk teenstrydig is met artikel 25 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika.
Die Vaderlandstigting is dus van voorneme om gedeeltes van hierdie Wet ongrondwetlik te laat verklaar, en sal sonder die samewerking van enige ander partye, so ‘n hofaansoek loods.
Die Vaderlandstigting word bygestaan deur regsgeleerdes op ‘n spesiale basis, maar het steeds fondse nodig om so ‘n aansoek te bestuur en te dryf.

25.03.202516:38
'N Brief aan Ramaphosa in reaksie op sy toespraak tydens die sogenaamde "Freedom Day".
So ook beplan ons om die hof the nader met 'n aansoek om te bevind dat Julius Malema skuldig is aan minagting van die hof vanweë sy voortgesette sing van " Kill the Boer, Kill the Farmer: In 2012 het AFriForum, TLU, Die ANC en Julius Malems 'n ooreenkoms bereik Nadat die hooggeregshof in 2011 bevind het dat Kill The Boer, Kill the Farmer inderdaad haat spraak is. Die partye het erken dat sekere liedjies ( Kill the Boer, Kill the Farmer) hoewel gebore uit die "struggle", nie meer van pas is nie en dat dit regte van minderheidsgroepe en spesifiek die Boervolk aantas en derhalwe is daar ooreengekom dat Malema en die ANC hulle volgelinge sal opdrag gee " to act with restraint to avoid the experience of such hurt". Dit is ons posisie onder meer dat die sing van " Kill the Boer, Kill the Farmer" op menseregte dag teenstrydig is met die terme van die ooreenkoms.
Bittereinders groete
Francois van der Merwe

19.02.202510:57
📊🇿🇦 A breakdown of South Africa's population by income category
Only 28% of South Africans actually work for a living. The rest are on welfare, retired, children or students.
📎 stats_fact
Only 28% of South Africans actually work for a living. The rest are on welfare, retired, children or students.
📎 stats_fact
Пераслаў з:
South Africa Reports

12.02.202506:22
🇪🇺🇿🇦 António Costa, President of the European Council, on X:
"On my phone call with President Cyril Ramaphosa, I highlighted the EU’s commitment to deepen ties with South Africa, as a reliable and predictable partner.
I look forward to the bilateral South Africa-EU summit on 13 March.
I expressed the EU’s full support to South Africa’s leadership of G20 and its ambition to strengthen multilateral cooperation and the Pact for the Future to address the most pressing global issues."
https://x.com/eucopresident/status/1889022259186040948

Because the Zimbabwe government was deeply embarrassed by their casualties and the fact that it took several hours for their elite 5th Brigade to finally overcome Martin, they officially claimed only a few wounded.
However, eyewitnesses reported fleets of ambulances and other vehicles to cart away the 5th Brigade dead and wounded. Military Intelligence in Pretoria informed us that Martin killed at least 18 of the attackers and wounded and known number of others.
It is understandable why from both perspectives, that of the Mugabe regime and from the farming community, they both wanted to downplay the casualties of this several-hour gunfight, but realistically, a Greys Scout would not have been able to keep a company of well armed 5th brigade attackers at bay for hours without causing numerous casualties.
Also: because of restrictive Zimbabwe laws, gun owners were limited to something in the region of only 120 rounds of ammunition at any one time. Martin ran out of ammunition as a result.
This attack occurred on Zimbabwe's "independence day", 20 years after the Revolution, 1980. The attack on Martin Olds signified the beginning of the 2nd Phase of the Revolution: Farm Invasions... His resistance shocked ZANU-PF & discouraged similar open attacks on other farmers...
Farm Disaster Report 2008:
"...the infrastructure on Martin Olds’ Compensation Farm, which was a thriving safari and wild animal conservation operation, is burned out and abandoned. All the animals, including a herd of rare sable antelope and Olds’ herd of 1,000 pedigree cattle, have been killed for the pot. Peasant subsistence farmers settled by the government on the land in mud and wattle huts have been unable to produce crops…” #martinolds #resistance #courage #farminvasion #LastStand #🙏💔✝️
-van Dean Slater se Facebook blad

08.04.202505:02

06.04.202508:54
Vreugdevolle en vervullende 6 April aan almal. Dit is Van Riebeeckdag, of soos Van Wyk Louw die dag beskryf het "Beskawingsdag"!
12.03.202519:02
Ons is live
https://odysee.com/@MarkCollett:6/PWR304:c

17.02.202516:22
Dit is amper weer tyd vir die Majubafees! Vir die wat nog nooit 'n Majubafees bygewoon het nie, dit is iets wat jy nie wil mis nie!
Dit is die beste geleentheid om te ontdek hoe baie jy het om op trots te wees! Dit laat vonke in jou kinders se harte.
Die fees is vanaf 28Feb-2Maart by die Majuba Boereoorlog Monument / Boer War Monument.
Daar is 'n propvol program, en 'n hele naweek saam JOU mense. Moet dit nie mis nie! Bespreek vandag nog jou plek.
Vir besprekings besoek: https://majubaberg.co.za/
Vir meer inligting kontak vir Alwyn by 082 940 8825.
Bittereinders Groete.
#Majubafees #kenjydievolk #dankbaarekisBoer

🇿🇦🇪🇺/🇺🇸 In contrast to the USA, the European Union has come out in support of the South African government and their anti-white race laws
https://x.com/FrenchEmbassyZA/status/1889337642589823174

17.04.202506:56
Ons vat die ANC en SACP hof toe oor die sing van “One American one bullet”.
Ons het gister vir ons regspan opdrag gegee om onmiddellik te begin met die nodige stappe om hierdie groepe mense, ANC en SACP, by die gelykheidshof aan te kla van haatspspraak. Hierdie keer kan daar nie agter politieke nuanses of kulturele erfenis geskuil word nie. Deel asseblief hierdie video en hou ons blad dop vir ‘n opvolg video in Engels. www.Bittereinders.co.zakontak nommer: 071 753 7683of SMS u naam na 44609 en ons kontak jou.
#bittereinders #kenjydievolk #dankbaarekisboer #Boer #eff

08.04.202505:01
PERSVERKLARING HAATSPRAAK
Gedurende November/Desember 2022 het prokureur Willie Jordaan klagtes ingedien by die MRK (Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie) teen ANDILE MNGXITAMA , Duduzile Zuma en Douglas Ngobeni, AANGAANDE HAATSPRAAK DEUR HULLE GEPLEEG.
Nieteenstaande die feit dat die MRK die klagtes ontvang het, het hy GEEN terugvoer van hulle ontvang nie.
Die Vaderland Stigting gaan optree om die MRK te dwing om hierdie klagtes te ondersoek, en indien nodig sal ‘n hofaansoek geloods word in die Hoogeregshof, ten einde die MRK te verplig om terugvoer oor die klagtes te gee en dit te oorweeg.
Die Vaderland Stigting sal alles in hulle vermoe doen om hierdie tipe van optrede te stop en aan te spreek.Mnr Francois van der Merwe en Tewie Wessels van die Vaderland Stigting is van mening dat dit uiters onaanvaarbaar is dat sulke ernstige klagtes eenvoudig geignoreer word.
Die Vaderland Stigting word deur Adv Roelof du Plessis SC asook prokureur Willie Jordaan verteenwoordig met betrekking tot hierdie aangeleenthede.
FRANCOIS VAN DER MERWE
TEWIE WESSELS
Volg ons op Telegram by: https://t.me/Vaderlandstigting
Besoek ons webtuiste by: https://www.dievaderlandstigting.co.za/af
Indien u die aksie wil ondersteun of vir meer inligting, kontak ons gerus by: info@dievaderlandstigting.co.za
Indien u opdaterings en informasie oor die verloop van die die saak wil kry, stuur asb ‘n whatsapp na 0767195257 en u sal op die opdaterings groep geplaas word.
Gedurende November/Desember 2022 het prokureur Willie Jordaan klagtes ingedien by die MRK (Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie) teen ANDILE MNGXITAMA , Duduzile Zuma en Douglas Ngobeni, AANGAANDE HAATSPRAAK DEUR HULLE GEPLEEG.
Nieteenstaande die feit dat die MRK die klagtes ontvang het, het hy GEEN terugvoer van hulle ontvang nie.
Die Vaderland Stigting gaan optree om die MRK te dwing om hierdie klagtes te ondersoek, en indien nodig sal ‘n hofaansoek geloods word in die Hoogeregshof, ten einde die MRK te verplig om terugvoer oor die klagtes te gee en dit te oorweeg.
Die Vaderland Stigting sal alles in hulle vermoe doen om hierdie tipe van optrede te stop en aan te spreek.Mnr Francois van der Merwe en Tewie Wessels van die Vaderland Stigting is van mening dat dit uiters onaanvaarbaar is dat sulke ernstige klagtes eenvoudig geignoreer word.
Die Vaderland Stigting word deur Adv Roelof du Plessis SC asook prokureur Willie Jordaan verteenwoordig met betrekking tot hierdie aangeleenthede.
FRANCOIS VAN DER MERWE
TEWIE WESSELS
Volg ons op Telegram by: https://t.me/Vaderlandstigting
Besoek ons webtuiste by: https://www.dievaderlandstigting.co.za/af
Indien u die aksie wil ondersteun of vir meer inligting, kontak ons gerus by: info@dievaderlandstigting.co.za
Indien u opdaterings en informasie oor die verloop van die die saak wil kry, stuur asb ‘n whatsapp na 0767195257 en u sal op die opdaterings groep geplaas word.

04.04.202506:47
10:00 sal die sogenaamde "National Shutdown" na die Unie geboue begin.
Daar is voorgestel om die volgende strate te vermy (Verskoon die Engels):
– Struben Street
– Cowie Street
– Kgosi Mampuru Street
– Bosman Street
– Sophie de Bruyn Street
– Paul Kruger Street
– Thabo Sehume Street
– Lillian Ngoyi Street
– Du Toit Street
– Nelson Mandela Drive
– Madiba Street
– Hamilton Street
Motorists are advised to use alternative routes such as:
– Eskia Mphahlele Drive
– Nana Sita Street
– Francis Baard Street
– WF Nkomo Street
– Bloed Street
TMPD said from the gathering point, they will join Struben Street and proceed until they turn right onto Nelson Mandela Drive, turn left at Stanza Bopape Street and proceed straight until they reach the Union Buildings,” read the statement.
The marchers are expected to disperse from the Union Buildings at 13:30.

11.03.202518:03
More aand 9 uur het ek die eer om op Mark Collett se program 'n gas te wees. Dit beloof om baie interessant te wees en ek sien baie uit vir hierdie geleentheid.
Die onderhoud sal 2 ure duur, die eerste uur sal ons net gesels oor 'n klomp verskillende onderwerpe. In die tweede uur sal ons die gesprek oop maak en enige een sal dan vra kan stuur wat julle sal wil hê ons moet bespreek of antwoord.
https://odysee.com/@MarkCollett:6/PWR304:c
Die onderhoud sal 2 ure duur, die eerste uur sal ons net gesels oor 'n klomp verskillende onderwerpe. In die tweede uur sal ons die gesprek oop maak en enige een sal dan vra kan stuur wat julle sal wil hê ons moet bespreek of antwoord.
https://odysee.com/@MarkCollett:6/PWR304:c
Пераслаў з:
South Africa Reports

14.02.202507:48
🇺🇳🇿🇦 UN backs SA’s Land Act as step to address racial land imbalance
The United Nations (UN) Human Rights Office in Geneva has described South Africa’s Land Expropriation Act as a critical step in addressing the country’s racially imbalanced land ownership.
https://www.sabcnews.com/sabcnews/unhr-backs-sas-land-act-as-step-to-address-racial-land-imbalance/

11.02.202516:36
Dit is amper weer tyd vir die Majubafees! Vir die wat nog nooit 'n Majubafees bygewoon het nie, dit is iets wat jy nie wil mis nie!
Dit is die beste geleentheid om te ontdek hoe baie jy het om op trots te wees! Dit laat vonke in jou kinders se harte.
Die fees is vanaf 28Feb-2Maart by die Majuba Boereoorlog Monument / Boer War Monument.
Daar is 'n propvol program, en 'n hele naweek saam JOU mense. Moet dit nie mis nie! Bespreek vandag nog jou plek.
Vir besprekings besoek: https://majubaberg.co.za/
Bittereinders Groete.
#Majubafees #kenjydievolk #dankbaarekisBoer
Dit is die beste geleentheid om te ontdek hoe baie jy het om op trots te wees! Dit laat vonke in jou kinders se harte.
Die fees is vanaf 28Feb-2Maart by die Majuba Boereoorlog Monument / Boer War Monument.
Daar is 'n propvol program, en 'n hele naweek saam JOU mense. Moet dit nie mis nie! Bespreek vandag nog jou plek.
Vir besprekings besoek: https://majubaberg.co.za/
Bittereinders Groete.
#Majubafees #kenjydievolk #dankbaarekisBoer
Паказана 1 - 24 з 82
Увайдзіце, каб разблакаваць больш функцый.